JESAJA 36:1
JESAJA 36:1 Bybel vir almal (ABA)
Koning Sanherib van Assirië het al die sterk stede in die land Juda aangeval en hy het hulle oorwin. Dit was in die veertiende jaar nadat Hiskia koning geword het.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN in die veertiende jaar van koning Hiskía het Sánherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en dit verower.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die veertiende regeringsjaar van koning Hiskia het koning Sanherib van Assirië al die vestingstede in Juda aangeval en verower.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die veertiende regeringsjaar van koning Hiskia, het Sanherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en hulle verower.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in die veertiende jaar van koning Hiskía het Sanherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die verdedigende stede van Juda en dit ingeneem.
Deel
Lees JESAJA 36