YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 36:21

JESAJA 36:21 Bybel vir almal (ABA)

Eljakim en die ander twee manne het stilgebly, hulle het nie die hoof-offisier geantwoord nie, want koning Hiskia het gesê hulle moenie die hoof-offisier antwoord nie.

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar hulle het stilgebly en hom niks geantwoord nie; want dit was die bevel van die koning: Julle moet hom nie antwoord nie.

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manskappe het stilgebly en nie geantwoord nie, want die koning het hulle beveel om nie te antwoord nie.

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle het egter stilgebly en hom nie met 'n enkele woord geantwoord nie, want die bevel van die koning was: “Julle moet hom nie antwoord nie!”

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar hulle het stilgebly en hom geen woord geantwoord nie, want die koning se bevel was: Antwoord hom nie.

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:21 Die Boodskap (DB)

Die soldate op die mure het doodstil gebly, want koning Hiskia het hulle beveel om nie ’n woord te sê nie.

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die manne het stilgebly en niks geantwoord nie. Want die koning het die opdrag gegee: “Moet hulle nie antwoord nie.”

Deel
Lees JESAJA 36
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's