YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 36:20

JESAJA 36:20 Bybel vir almal (ABA)

Wie van al die gode van daardie lande kon sy land beskerm teen my? Nie een nie, en die Here kan Jerusalem ook nie beskerm teen my nie.”

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie is daar onder al die gode van hierdie lande wat hulle land gered het uit my hand, dat die HERE Jerusalem uit my hand sou red?

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie van al die gode van die ander lande kon sy land red uit my mag? Dan sal die Here mos nie Jerusalem kan red uit my mag nie!”

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie was daar onder al die gode van hierdie lande wat hulle land uit my hand gered het, dat die HERE dan Jerusalem uit my hand sal red?’ ”

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie is hulle onder al die gode van hierdie lande wat hulle land uit my hand gered het, dat die HERE Jerusalem uit my hand sou red?

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:20 Die Boodskap (DB)

Daar was nog nie een god wat sy land en sy mense teen my kon verdedig nie, nie een nie! Wat gee julle die idee dat die Here Jerusalem kan red?”

Deel
Lees JESAJA 36

JESAJA 36:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Watter god van enige nasie was al ooit in staat om sy volk te red uit die mag van die koning van Assirië? Noem net een! Wat laat julle dan dink dat die HERE Jerusalem sal kan red!”

Deel
Lees JESAJA 36
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's