1
Genesis 30:22
Die Boodskap
God het egter ook aan Ragel gedink en haar gebede verhoor. En Ragel het verwag.
Vergelyk
Verken Genesis 30:22
2
Genesis 30:24
Sy het hom Josef genoem. Dit beteken: “Mag die Here my nog ’n ander seun ook gee!”
Verken Genesis 30:24
3
Genesis 30:23
Sy het ’n seun gehad en gesê: “God het my skande en vernedering weggevat.”
Verken Genesis 30:23
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's