GENESIS 30:24 - Compare All Versions
GENESIS 30:24 ABA (Bybel vir almal)
Sy het hom Josef genoem en gesê: “Ek bid dat die Here nog 'n seun vir my sal gee.”
Deel
GENESIS 30 ABAGENESIS 30:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En sy het hom Josef genoem en gesê: Mag die HERE vir my 'n ander seun daar byvoeg!
Deel
GENESIS 30 AFR53GENESIS 30:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe noem sy die seun Josef , “want,” het sy gesê, “die Here sal my nog 'n seun gee.”
Deel
GENESIS 30 AFR83GENESIS 30:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy het hom Josef genoem en gesê: “Mag die HERE vir my nog 'n seun byvoeg.”
Deel
GENESIS 30 AFR20GENESIS 30:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy het hom Josef genoem; en gesê: Die HERE sal vir my nog 'n seun byvoeg.
Deel
GENESIS 30 CAB23GENESIS 30:24 DB (Die Boodskap)
Sy het hom Josef genoem. Dit beteken: “Mag die Here my nog ’n ander seun ook gee!”
Deel
GENESIS 30 DBGENESIS 30:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Sy het hom Josef genoem, “want,” het sy gesê, “mag die HERE my nog ’n seun gee.”
Deel
GENESIS 30 NLV