YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 30:22

GENESIS 30:22 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het aan Ragel gedink en Hy het geluister na haar gebed.

Deel
Lees GENESIS 30

GENESIS 30:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En God het aan Ragel gedink, en God het haar verhoor en haar skoot geopen

Deel
Lees GENESIS 30

GENESIS 30:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het op Ragel ag geslaan en haar gebed verhoor. Hy het haar nie langer kinderloos gelaat nie.

Deel
Lees GENESIS 30

GENESIS 30:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God het ook aan Ragel gedink. God het haar verhoor en haar moederskoot oopgemaak.

Deel
Lees GENESIS 30

GENESIS 30:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

God het aan Ragel gedink, en God het na haar geluister en haar skoot geopen.

Deel
Lees GENESIS 30

GENESIS 30:22 Die Boodskap (DB)

God het egter ook aan Ragel gedink en haar gebede verhoor. En Ragel het verwag.

Deel
Lees GENESIS 30

GENESIS 30:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uiteindelik het God aan Ragel gedink en haar gebede verhoor deur vir haar kinders te gee.

Deel
Lees GENESIS 30
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's