YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Samuel 22

1

2 Samuel 22:3

Die Boodskap

DB

My God, by U is ’n mens altyd veilig. U keer my vyande; U maak my sterk sodat ek hulle kan wen. U is ’n veilige wegkruipplek; U help my teen al die geweld.

Vergelyk

Verken 2 Samuel 22:3

2

2 Samuel 22:31

Die Boodskap

DB

God maak nie foute nie; die Here praat net die waarheid. As ’n mens in die moeilikheid is en na Hom toe gaan, beskerm Hy jou.

Vergelyk

Verken 2 Samuel 22:31

3

2 Samuel 22:2

Die Boodskap

DB

Die Here is vir my soos ’n plek tussen die rotse waar ek kan wegkruip; by Hom kan niemand my bykom nie.

Vergelyk

Verken 2 Samuel 22:2

4

2 Samuel 22:33

Die Boodskap

DB

God maak my sterk; Hy maak my pad gelyk.

Vergelyk

Verken 2 Samuel 22:33

5

2 Samuel 22:29

Die Boodskap

DB

Here, U is vir my soos ’n lamp wat die donker om my wegvat.

Vergelyk

Verken 2 Samuel 22:29

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest