1
2 Samuel 23:3-4
Die Boodskap
DB
Die God van Israel het gepraat; Israel se God by wie ’n mens veilig is, het vir my gesê: As iemand ’n regverdige koning is en respek het vir die Here, is hy soos die helder son op ’n wolklose môre wat die gras laat groei na die reën.
Vergelyk
Verken 2 Samuel 23:3-4