YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 22:29

2 SAMUEL 22:29 Die Boodskap (DB)

Here, U is vir my soos ’n lamp wat die donker om my wegvat.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:29 Bybel vir almal (ABA)

Ja, Here, U gee vir my lig, U maak lig wanneer dit donker is om my.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want U is my lamp, o HERE! En die HERE laat my duisternis opklaar.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, U is my lig, HERE; die HERE verlig my donkerte.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want U is my lamp, o HERE, en die HERE sal my duisternis verlig.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:29 Die Boodskap (DB)

Here, U is vir my soos ’n lamp wat die donker om my wegvat.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U is my lig, o HERE. HERE, U verlig my duisternis.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's