YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 22:31

2 SAMUEL 22:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God se pad is volmaak. Die HERE se woorde is betroubaar. Hy beskerm dié wat by Hom skuil.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:31 Bybel vir almal (ABA)

“Wat God doen, is alles reg, wat die Here sê, is altyd waar. Hy is soos 'n skild vir almal wat na Hom toe vlug.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is 'n skild vir almal wat by Hom skuil.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“God, sy weg is volmaak; die woord van die HERE is gelouter. Hy is 'n skild vir almal wat by Hom skuil.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat God betref, sy weg is volmaak; die woord van die HERE is getoets; Hy is 'n skild vir almal wat op Hom vertrou.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:31 Die Boodskap (DB)

God maak nie foute nie; die Here praat net die waarheid. As ’n mens in die moeilikheid is en na Hom toe gaan, beskerm Hy jou.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God se pad is volmaak. Die HERE se woorde is betroubaar. Hy beskerm dié wat by Hom skuil.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's