YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Johannes 5

1

1 Johannes 5:14

Die Boodskap

DB

Ons kan heeltemal vry en vol selfvertroue met God praat.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 5:14

2

1 Johannes 5:15

Die Boodskap

DB

Immers, as een van ons vir God iets volgens sy wil vra, kan ons maar weet: Hy luister! Wel, een ding is seker, dit is so goed of ons het wat ons van God vra.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 5:15

3

1 Johannes 5:3-4

Die Boodskap

DB

Om God lief te hê beteken om sy opdragte ernstig op te neem en uit te voer. Wat Hy van ons verwag, is nie moeilik om te doen nie, want elke kind in die familie van God is ’n wenner, ’n wenner oor hierdie sondige wêreld. Die manier waarop ons die sondige wêreld wen, is deur naby aan Jesus te leef.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 5:3-4

4

1 Johannes 5:12

Die Boodskap

DB

Wie dus in ’n hegte verhouding met die Seun staan, kry die lewe by die Seun. Wie nie in so ’n verhouding met die Seun van God staan nie, loop die lewe heeltemal mis.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 5:12

5

1 Johannes 5:13

Die Boodskap

DB

Ek het ’n goeie rede waarom ek hierdie dinge aan julle skryf: dit is sodat julle wat in die Seun van God glo, kan weet dat julle die goddelike, nimmereindigende lewe het.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 5:13

6

1 Johannes 5:18

Die Boodskap

DB

Tog weet ons ook dat iemand wat God se kind is, nie heeltyd al agter die sonde aanloop nie. Die Bose kan nie ’n houvas op hom kry nie.

Vergelyk

Verken 1 Johannes 5:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Johannes 5

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest