YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SPREUKE 27

1

SPREUKE 27:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Yster slyp yster, so slyp die een mens die persoon van die ander.

Vergelyk

Verken SPREUKE 27:17

2

SPREUKE 27:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

BEROEM jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie.

Vergelyk

Verken SPREUKE 27:1

3

SPREUKE 27:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die wonde deur een wat liefhet, is opreg bedoel, maar die soene deur 'n vyand is oorvloedig.

Vergelyk

Verken SPREUKE 27:6

4

SPREUKE 27:19

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Soos in die water aangesig teenoor aangesig is, so is die hart van die mens teenoor die mens.

Vergelyk

Verken SPREUKE 27:19

5

SPREUKE 27:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Laat 'n ander jou prys en nie jou eie mond nie; 'n vreemde, en nie jou eie lippe nie.

Vergelyk

Verken SPREUKE 27:2

6

SPREUKE 27:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Openlike teregwysing is beter as verborge liefde.

Vergelyk

Verken SPREUKE 27:5

7

SPREUKE 27:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

'n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreën en 'n twisgierige vrou is net eenders.

Vergelyk

Verken SPREUKE 27:15

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 27

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest