YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 27:15

SPREUKE 27:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreën en 'n twisgierige vrou is net eenders.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:15 Bybel vir almal (ABA)

'n Dak wat aanhou lek wanneer dit reën, is soos 'n vrou wat aanhou kla.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreën en 'n twisgierige vrou is net eenders.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die gedrup uit 'n dak wat lek op 'n reëndag, so is 'n vrou wat aanhou kyf.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Lekkende dak wat aanhou drup op 'n dag van stortreën, en 'n vrou wat rusie maak, is presies dieselfde.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Voortdurende druppel op 'n baie reënerige dag en 'n twisgierige vrou is dieselfde.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:15 Die Boodskap (DB)

Soos ’n irriterende gedrup op ’n reëndag, so is ’n moeilike mens wat net rusie maak.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Vrou wat aanhou neul, is soos ’n aanhoudende gedrup op ’n reëndag.

Deel
Lees SPREUKE 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's