YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 27:19

SPREUKE 27:19 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand in die water kyk, dan kan hy sy gesig sien. Dit is dieselfde: Die dinge wat jy dink, wys vir jou wie jy is.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Soos in die water aangesig teenoor aangesig is, so is die hart van die mens teenoor die mens.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos jy jou eie gesig sien as jy in die water kyk, so sien jy jouself in wat jy dink.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Soos water 'n gesig weerspieël, so weerspieël die hart van 'n mens hom.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Soos die aangesig in die water antwoord tot aangesig, so is die hart van die mens tot die mens.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:19 Die Boodskap (DB)

Soos ’n mens sy gesig in ’n spieël sien, so verstaan hy homself in wat hy dink.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan.

Deel
Lees SPREUKE 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's