YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 27:1

SPREUKE 27:1 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie spog oor wat jy môre sal doen nie, want jy weet nie wat môre sal gebeur nie.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

BEROEM jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie roem oor wat jy môre verwag nie; jy weet nie wat die dag sal oplewer nie.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moenie spog oor die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal oplewer nie.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Roem jou nie op môre nie; want jy weet nie wat 'n dag sal oplewer nie.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:1 Die Boodskap (DB)

Moenie te seker oor môre en oormôre wees nie, want jy weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie.

Deel
Lees SPREUKE 27

SPREUKE 27:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie.

Deel
Lees SPREUKE 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's