YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf GÉNESIS 21

1

GÉNESIS 21:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN die HERE het Sara besoek soos Hy beloof het; en die HERE het aan Sara gedoen soos Hy gespreek het

Vergelyk

Verken GÉNESIS 21:1

2

GÉNESIS 21:17-18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe hoor God die stem van die seun, en die Engel van God het na Hagar geroep uit die hemel en haar gevra: Wat is dit met jou, Hagar? Wees nie bevrees nie, want God het na die stem van die seun geluister op die plek waar hy is. Staan op, tel die seun op en hou hom vas met jou hand, want Ek sal hom 'n groot nasie maak.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 21:17-18

3

GÉNESIS 21:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Sara het bevrug geword en vir Abraham in sy ouderdom 'n seun gebaar op die bepaalde tyd wat God genoem het.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 21:2

4

GÉNESIS 21:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Sara het gesê: 'n Gelag het God my berei: elkeen wat dit hoor, sal oor my lag.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 21:6

5

GÉNESIS 21:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar God het aan Abraham gesê: Laat dit nie verkeerd wees in jou oë ter wille van die seun en van jou slavin nie. Luister na Sara in alles wat sy van jou verlang, want deur Isak sal daar vir jou 'n nageslag genoem word.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 21:12

6

GÉNESIS 21:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar Ek sal ook die seun van die slavin tot 'n nasie maak, omdat hy jou kind is.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 21:13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest