YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 21:2

GENESIS 21:2 Bybel vir almal (ABA)

Sara het swanger geword en sy het vir Abraham 'n seun gekry toe hy al oud was. Sy het die seun gekry op die tyd wat God gesê het dit sal gebeur.

Deel
Lees GENESIS 21

GENESIS 21:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sara het bevrug geword en vir Abraham in sy ouderdom 'n seun gebaar op die bepaalde tyd wat God genoem het.

Deel
Lees GENESIS 21

GENESIS 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het swanger geword en in Abraham se ouderdom vir hom 'n seun in die wêreld gebring. Dit het gebeur op die tyd wat God vir Abraham beloof het.

Deel
Lees GENESIS 21

GENESIS 21:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sara het swanger geword en vir Abraham op sy oudag 'n seun in die wêreld gebring. Dit was op die bestemde tyd, soos God hom beloof het.

Deel
Lees GENESIS 21

GENESIS 21:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sara het swanger geword en vir Abraham 'n seun gebaar in sy ouderdom, op die vasgestelde tyd waarvan God met hom gespreek het.

Deel
Lees GENESIS 21

GENESIS 21:2 Die Boodskap (DB)

Sara het ’n seun in die wêreld gebring, presies soos die Here gesê het. Abraham was al oud toe sy seun gebore is.

Deel
Lees GENESIS 21

GENESIS 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sara het swanger geword en vir Abraham in sy ouderdom ’n seun gegee. Dit het gebeur op die bestemde tyd soos God beloof het.

Deel
Lees GENESIS 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's