GENESIS 21:13
GENESIS 21:13 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sal die seun van jou slavin ook 'n volk laat word, want hy is jou kind.”
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek sal ook die seun van die slavin tot 'n nasie maak, omdat hy jou kind is.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tog sal Ek die seun van die slavin 'n nasie laat word, want hy is jou kind.”
Deel
Lees GENESIS 21