YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf GÉNESIS 2

1

GÉNESIS 2:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 2:24

2

GÉNESIS 2:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n hulp maak wat by hom pas.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 2:18

3

GÉNESIS 2:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel geword.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 2:7

4

GÉNESIS 2:23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 2:23

5

GÉNESIS 2:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 2:3

6

GÉNESIS 2:25

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle het hul nie geskaam nie.

Vergelyk

Verken GÉNESIS 2:25

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's