GENESIS 2:23
GENESIS 2:23 Bybel vir almal (ABA)
Die mens sê toe: “Nou het die Here iemand gebring wat 'n mens is soos ek. Haar liggaam kom uit my liggaam. Haar naam moet vrou wees, want sy kom uit die man.”
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die mens: “Hierdie keer is dit een uit myself, een soos ek. Daarom sal sy ‘vrou’ genoem word; sy is uit die man geneem.”
Deel
Lees GENESIS 2