GENESIS 2:24
GENESIS 2:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:24 Bybel vir almal (ABA)
Daarom gaan 'n man weg van sy pa en ma en hy gaan woon by sy vrou, sodat hulle een kan word.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en hom aan sy vrou verbind, en hulle sal een vlees word.
Deel
Lees GENESIS 2