1
Romeine 9:16
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Gevolglik hang dit nie af van die een wat wil of deur die een wat hardloop nie, maar van God wat Omgee is
Vergelyk
Verken Romeine 9:16
2
Romeine 9:15
Let op, ook vir Mosheh sê Hy: Ek sal guns wys vir wie ook al Ek lief is en My liefdevolle omgee wys oor wie ook al Ek My ontferm. Eks 33:19
Verken Romeine 9:15
3
Romeine 9:20
Wie is jy daarom o mens, wat vir God ’n antwoord teruggee? Sê die een wat gevorm is aan die Een wat hom gevorm het: “Waarom het U my op dié manier gevorm?” Yes 29:16 45:9
Verken Romeine 9:20
4
Romeine 9:18
So wys Hy dan Sy omgee oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil.
Verken Romeine 9:18
5
Romeine 9:21
Of het die pottebakker nie outoriteit oor die klei, om uit dieselfde bol die een voorwerp tot eer en die ander tot oneer te maak nie?
Verken Romeine 9:21
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's