YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 9:15

ROMEINE 9:15 Bybel vir almal (ABA)

Want God het vir Moses gesê: Ek besluit self vir wie Ek genadig en goed wil wees.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want aan Moses sê Hy: Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees en My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir Moses het Hy gesê: “Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees, en Ek sal My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.”

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vir Moses sê Hy tog: “Ek sal My ontferm oor wie ook al Ek My wil ontferm, en Ek sal barmhartig wees teenoor wie ook al Ek barmhartig wil wees.”

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want hy sê vir Moses: Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees, en Ek sal medelye hê oor wie Ek My wil ontferm.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:15 Die Boodskap (DB)

Hy het immers vir Moses gesê: “Ek sal daardie mense jammer kry wat Ek wil jammer kry. Ek sal genade bewys aan wie Ek genade wil bewys.”

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê tog vir Moses: “Ek sal My ontferm oor wie Ek My wil ontferm, en Ek sal barmhartigheid betoon teenoor wie Ek dit wil doen.”

Deel
Lees ROMEINE 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's