ROMEINE 9:20
ROMEINE 9:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mens, wie is jy per slot van rekening dat jy met God wil redeneer? Hoe kan die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?”
ROMEINE 9:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is jy tog, o mens, om God te weerspreek? Sal die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?”
ROMEINE 9:20 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy moet onthou jy is net 'n mens en jy kan nie teen God praat nie. Dit is dieselfde wanneer iemand iets maak. Daardie ding kan nie vir die persoon wat hom gemaak het, vra “Hoekom het jy my só gemaak?” nie.
ROMEINE 9:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Die maaksel kan tog nie vir die maker sê: Waarom het u my so gemaak nie?
ROMEINE 9:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mens, wie is jy per slot van rekening dat jy met God wil redeneer? Hoe kan die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?”
ROMEINE 9:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is jy tog, o mens, om God te weerspreek? Sal die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?”
ROMEINE 9:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nee, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Sal die vorm aan hom wat dit gevorm het, sê: Waarom het U my so gemaak?