YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 9:18

ROMEINE 9:18 Bybel vir almal (ABA)

Ja, God doen wat Hy wil. Hy is goed vir party mense en Hy maak party mense hardkoppig.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So is Hy dan barmhartig oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is dus inderdaad so dat God Hom ontferm oor wie Hy wil, en dat Hy verhard wie Hy wil.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy ontferm Hom dus oor wie Hy wil, en Hy maak hardkoppig wie Hy wil.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom ontferm hy hom oor wie hy barmhartig wil wees, en verhard wie hy wil.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:18 Die Boodskap (DB)

Ons sien dus hieruit dat God genadig is oor wie Hy genadig wil wees. Hy maak ook daardie mense wat Hy wil verhard se hart so hard soos klip.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is dus duidelik – God ontferm Hom oor wie Hy wil, en Hy verhard wie Hy wil.

Deel
Lees ROMEINE 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's