1
Markos 9:23
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Yeshua sê vir hom: “As jy kan vertrou, alles is moontlik vir die een wat vertrou.”
Vergelyk
Verken Markos 9:23
2
Markos 9:24
Dadelik roep die vader van die kind uit terwyl hy huil en sê: “Ek vertrou, my Meester, help my tekort aan vertroue!”
Verken Markos 9:24
3
Markos 9:28-29
Toe Hy in die huis kom, vra Sy studentevolgelinge Hom privaat: “Waarom was ons nie in staat om hom uit te dryf nie?” Hy sê vir hulle: “Hierdie soort kan uit niks uitgaan, behalwe deur gebed en vas nie.”
Verken Markos 9:28-29
4
Markos 9:50
Die sout is uitstekend, maar as die sout smaakloos geword het, waarmee sal julle dit voorberei? Julle moet sout in julle hê en in vrede wees met mekaar.”
Verken Markos 9:50
5
Markos 9:37
“Elkeen wat iemand soos dié seun ontvang in My Karakter en Outoriteit, ontvang My en elkeen wat My ontvang, ontvang My nie as hy nie Hom wat My gestuur het ontvang nie.”
Verken Markos 9:37
6
Markos 9:41
Elkeen wat vir julle net ’n beker water gee om te drink omdat julle in die Karakter en Outoriteit van Die Gesalfde Een kom, dit is waar, Ek sê vir julle, hy sal sy beloning sekerlik nie verloor nie
Verken Markos 9:41
7
Markos 9:42
en elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My vertrou, laat struikel, dit is beter vir hom as ’n meulsteen van ’n donkie om sy nek gehang en hy in die see gegooi word.
Verken Markos 9:42
8
Markos 9:47
As jou oog jou verlei om te sondig, pluk dit uit (stop dit). Dit is beter vir jou om met een oog die Koninkryk van God in te gaan, as om twee oë te hê en in die hel van vuur te val
Verken Markos 9:47
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's