YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 9:24

MARKUS 9:24 Bybel vir almal (ABA)

Die seun se pa het dadelik hard gesê: “Ek volg U nog nie, maar ek glo, help my asseblief.”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dadelik roep die vader van die kind met trane uit en sê: Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp!

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24 Bybel vir almal (ABA)

Die seun se pa het dadelik hard gesê: “Ek volg U nog nie, maar ek glo, help my asseblief.”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dadelik roep die vader van die kind met trane uit en sê: Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp!

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek glo,” roep die seun se pa dadelik uit. “Help my in my ongeloof.”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Onmiddellik roep die vader van die kind uit: “Ek glo! Kom my ongeloof te hulp! ”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dadelik het die vader van die kind uitgeroep en met trane gesê: Here, ek glo; help my ongeloof.

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24 Die Boodskap (DB)

Die seun se pa roep toe uit: “Ek vertrou, en as ek hier en daar nie vertrou soos ek moet nie, help my asseblief daarmee ook.”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek glo!” roep die kind se pa dadelik uit. “Help my tog om nie meer te twyfel nie!”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:24

MARKUS 9:24 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's