MARKUS 9:37
MARKUS 9:37 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer iemand vir een van die kinders wat aan My behoort, sê hy is welkom, dan sê hy Ek is ook welkom by hom. En wanneer Ek by iemand welkom is, dan is my Vader wat My gestuur het, ook welkom by hom.”
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in my Naam, ontvang My. En elkeen wat My ontvang, ontvang nie My nie, maar Hom wat My gestuur het.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Elkeen wat so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My; en elkeen wat My ontvang, ontvang nie net vir My nie, maar ook vir Hom wat My gestuur het.”
Deel
Lees MARKUS 9