1
Markos 4:39-40
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy het opgestaan, die wind bestraf en vir die see gesê: “Wees stil!” Die wind het gaan lê en daar het ’n groot kalmte gekom. Yes 51:15 Hy sê vir hulle: “Waarom is julle so vreesagtig? Waarom is daar nie vertroue in julle nie?”
Vergelyk
Verken Markos 4:39-40
2
Markos 4:41
Hulle was bang, met ’n groot vrees en het vir mekaar gevra: “Wie is Hy, dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?”
Verken Markos 4:41
3
Markos 4:38
Yeshua was agter in die skuit aan die slaap op ’n kussing en hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesê: “Ons Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?”
Verken Markos 4:38
4
Markos 4:24
Hy het ook vir hulle gesê: “Oorweeg dit wat julle hoor; met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word en daar sal bygevoeg word, vir julle wat hoor
Verken Markos 4:24
5
Markos 4:26-27
Hy het ook gesê: “Die Koninkryk van God is net soos ’n mens wat saad oor die grond gooi en hy gaan slaap en staan op, nag en dag en die saad ontkiem en word groot, wanneer hy nie bewus is daarvan nie.
Verken Markos 4:26-27
6
Markos 4:23
As iemand ore het sodat hy kan hoor, laat hom luister.”
Verken Markos 4:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's