YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Markos 3

1

Markos 3:35

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

want wie ook al die wil van God doen, is My broer, My suster en My moeder!”

Vergelyk

Verken Markos 3:35

2

Markos 3:28-29

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Waarlik, Ek sê vir julle dat alle sondes die kinders van die mens vergewe word en al die kwaadpraat teen God wat hulle mag kwaadpraat, Mat 12:3132 maar wie ook al teen die Gees wat Afgesonderd is kwaad gepraat het, het geen vergifnis tot in ewigheid nie, maar is skuldig tot ’n ewige oordeel”

Vergelyk

Verken Markos 3:28-29

3

Markos 3:24-25

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

As ’n koninkryk teen homself verdeeld is, is dit nie moontlik vir daardie koninkryk om staande te bly nie en as ’n huis teen homself verdeeld is, is dit nie moontlik vir daardie huis om staande te bly nie

Vergelyk

Verken Markos 3:24-25

4

Markos 3:11

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en die wat gepla was deur vuil geeste het, wanneer hulle Hom sien, neergeval en uitgeskreeu en gesê: “U is die Seun van God!”

Vergelyk

Verken Markos 3:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markos 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's