YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 4:41

MARKUS 4:41 Bybel vir almal (ABA)

Die dissipels het baie bang geword. Hulle sê toe vir mekaar: “Wie is hierdie Man? Ook die wind en die see luister na Hom.”

Deel
Lees MARKUS 4

MARKUS 4:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En 'n groot vrees het hulle oorweldig, en hulle het vir mekaar gesê: Wie is Hy tog, dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam is!

Deel
Lees MARKUS 4

MARKUS 4:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is met groot ontsag vervul en het vir mekaar gesê: “Wie kan Hy tog wees dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?”

Deel
Lees MARKUS 4

MARKUS 4:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle is met diep ontsag vervul en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy tog dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?”

Deel
Lees MARKUS 4

MARKUS 4:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hulle het uitermate bang geword en vir mekaar gesê: Watter soort mens is Hy dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?

Deel
Lees MARKUS 4

MARKUS 4:41 Die Boodskap (DB)

Hulle was heeltemal verslae en het klein gevoel in sy teenwoordigheid. “Wie is Hy werklik? Selfs die wind en die see doen wat Hy sê,” het hulle onder mekaar gewonder.

Deel
Lees MARKUS 4

MARKUS 4:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was heeltemal oorweldig en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy werklik? Selfs die wind en die see luister na Hom!”

Deel
Lees MARKUS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's