1
Markos 5:34
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy sê vir haar: “My dogter, jou vertroue het aan jou lewe gegee. Gaan in vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid en wees genees van jou siekte.”
Vergelyk
Verken Markos 5:34
2
Markos 5:25-26
Daar was ’n sekere vrou wat twaalf jaar lank bloedvloeiing gehad het, wat baie onder baie geneeshere gely het, al haar besittings uitgegee het en niks het gehelp nie, maar dit het, inteendeel, erger geword.
Verken Markos 5:25-26
3
Markos 5:29
Dadelik het die bron van haar bloed opgedroog en sy het aan haar liggaam geweet dat sy van haar siekte genees is.
Verken Markos 5:29
4
Markos 5:41
Hy vat die meisie aan haar hand en sê vir haar: “Jong meisie, staan op!”
Verken Markos 5:41
5
Markos 5:35-36
Terwyl Hy nog praat, kom daar mense van die hoof van die bymekaarkomplek se huis en sê: “U dogter is dood. Waarom val u die Leermeester nog lastig?” Yeshua het die woorde gehoor wat hulle gesê het en Hy sê vir die hoof van die bymekaarkomplek: “Moenie vrees nie; hou net aan vertrou.”
Verken Markos 5:35-36
6
Markos 5:8-9
want Hy het vir hom gesê: “Onrein gees, gaan uit die man uit!” Hy vra vir hom: “Wat is jou karakter en outoriteit?” en hy antwoord en sê: “Legioen is ons naam (karakter en outoriteit), want ons is baie”
Verken Markos 5:8-9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's