1
Markos 11:24
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ek sê daarom vir julle: ‘Alles wat julle in gebed vra, vertrou dat julle besig is om dit te ontvang en dit sal so wees vir jou
Vergelyk
Verken Markos 11:24
2
Markos 11:23
want, dit is waar, Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: ‘Lig jouself op en werp jou in die see’ en nie in sy gedagtes twyfel nie, maar vertrou dat wat hy sê, sal gebeur, dit sal vir hom gedoen word; net wat hy sê.
Verken Markos 11:23
3
Markos 11:25
en wanneer julle staan en bid, vergewe as julle iets teen iemand het sodat julle Vader wat in die hemel is, julle ook julle oortredinge kan vergewe
Verken Markos 11:25
4
Markos 11:22
Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Julle moet vertroue, wat van God is, in julle hê
Verken Markos 11:22
5
Markos 11:17
en Hy het geleer en vir hulle gesê: “Is daar nie geskrywe: ‘My huis moet ’n huis van gebed genoem word vir al die nasies nie,’ Yes 56:7 maar julle het dit ’n grot vir plunderaars gemaak.” Yir 7:11
Verken Markos 11:17
6
Markos 11:9
Die wat voor geloop en die wat gevolg het, het uitgeskreeu en gesê: “Red ons nou, Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה.
Verken Markos 11:9
7
Markos 11:10
Geseënd is die Koninkryk wat kom vanaf ons vader Dawid. U in die hoogste, red ons nou!” Ps 118:25-26
Verken Markos 11:10
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's