1
Mattityahu 9:37-38
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Toe sê Hy vir sy studentevolgelinge: “Die oes is groot en die arbeiders is min. Vra daarom van die Meester van die oes, om werkers uit te stuur na Sy oes.”
Vergelyk
Verken Mattityahu 9:37-38
2
Mattityahu 9:13
maar gaan leer wat hierdie beteken: 1 Sh Hos 6:6 Ps 40:7 Ps 51:16-19 Mat 12:7 ‘Ek vereis aktiewe omgee en nie offers nie,’ want Ek het nie gekom om onskuldiges te roep nie, maar sondaars.”
Verken Mattityahu 9:13
3
Mattityahu 9:36
Toe Hy die groot groep mense sien, het Hy liefdevol vir hulle omgegee omdat hulle uitgeput was en rondgedwaal het, soos skape wat geen herder het nie. Yeg 34:28-10 Mar 6:34
Verken Mattityahu 9:36
4
Mattityahu 9:12
Toe Yeshua dit gehoor het, sê Hy vir hulle: “Die wat gesond is, het nie die dokter nodig nie, maar die wat siek geword het
Verken Mattityahu 9:12
5
Mattityahu 9:35
Yeshua het rondgegaan na al die stede en dorpe en in hulle bymekaarkomplekke geleer en die goeie boodskap van die Koninkryk verkondig en elke siekte en elke pyn onder die mense genees.
Verken Mattityahu 9:35
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's