1
Mattityahu 8:26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Yeshua sê vir hulle: “Waarom is julle bang, vertroueloses?” Toe staan Hy op, bestraf die wind en die see en daar was ’n groot kalmte. Yes 51:15
Vergelyk
Verken Mattityahu 8:26
2
Mattityahu 8:8
Die kaptein oor honderd antwoord en sê: “My Meester, ek is nie waardig dat U onder my dak inkom nie, maar sê slegs ’n woord en my seun sal gesond wees
Verken Mattityahu 8:8
3
Mattityahu 8:10
Toe Yeshua dit hoor, was Hy beïndruk en het aan die wat saam met Hom gekom het gesê: “Sowaar Ek sê vir julle, selfs in Yisra’el het Ek so ’n vertroue nie gevind nie
Verken Mattityahu 8:10
4
Mattityahu 8:13
Toe sê Yeshua vir die kaptein oor ’n honderd: “Gaan, dit sal vir jou wees soos jy vertrou het” en sy seun het op daardie oomblik gesond geword.
Verken Mattityahu 8:13
5
Mattityahu 8:27
Die manne was geskok en het gesê: “Wie is Hy dat die wind en die see Hom gehoorsaam?”
Verken Mattityahu 8:27
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's