YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 9:12

MATTEUS 9:12 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het gehoor wat die Fariseërs sê, en Hy het vir hulle gesê: “Gesonde mense gaan nie dokter toe nie, net mense wat siek is, gaan dokter toe.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe Jesus dit hoor, het Hy gesê: “Gesonde mense het nie 'n dokter nodig nie, maar wel die siekes.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het nie 'n geneesheer nodig nie, maar die wat siek is.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:12 Die Boodskap (DB)

Jesus hoor dit toe en vra: “Wat dink julle moet ’n dokter doen? Moet hy heeltyd die gesonde mense oppas? Of is sy plek by die siek mense vir wie hy iets kan beteken?

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus dit hoor, sê Hy: “Gesonde mense het die dokter nie nodig nie; die siekes wel.

Deel
Lees MATTEUS 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's