YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 8:13

MATTEUS 8:13 Bybel vir almal (ABA)

Jesus sê toe vir die offisier: “Gaan terug na jou huis. Wat jy geglo het, sal gebeur.” En sy slaaf het presies op daardie tyd gesond geword.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê Jesus vir die hoofman oor honderd: Gaan, en laat dit vir jou wees soos jy geglo het. En sy kneg het gesond geword in daardie uur.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus sê toe vir die offisier: “Gaan terug, en wat jy geglo het, sal gebeur.” En sy slaaf het op daardie oomblik gesond geword.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het toe vir die centurio gesê: “Gaan! Dit sal gebeur net soos jy glo.” En sy slaaf het op daardie oomblik gesond geword.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus sê vir die hoofman oor honderd: Gaan heen; en soos jy geglo het, laat dit aan jou gebeur. En sy dienaar is in dieselfde uur genees.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:13 Die Boodskap (DB)

Toe draai Jesus weer na die offisier toe. “Gaan maar huis toe. Wat jy so gelowig gevra het, het klaar gebeur.” Sy seun het dadelik gesond geword.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop sê Jesus vir die Romeinse offisier: “Gaan huis toe. Soos jy geglo het, sal dit vir jou gebeur.” En op daardie presiese oomblik het sy slaaf gesond geword.

Deel
Lees MATTEUS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's