1
Hoshea 6:6
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want Ek verheug My in lojaliteit eerder as in offers en in die kennis van God eerder as in brandoffers
Vergelyk
Verken Hoshea 6:6
2
Hoshea 6:3
Dan sal ons weet om met יהוה ’n verbondsverhouding te hê; dat Hy weggaan is so seker soos die dagbreek en Hy sal na ons toe kom soos die reën, soos die lentereëns wat die aarde natmaak.”
Verken Hoshea 6:3
3
Hoshea 6:1
“Kom en laat ons terugkeer tot יהוה, want Hy het ons verskeur, maar Hy sal ons genees, Hy het ons gewond, maar Hy sal verbind.
Verken Hoshea 6:1