1
Hoshea 7:14
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hulle roep ook nie uit na My vanuit hulle binneste wanneer hulle op hul beddens huil nie; ter wille van koring en nuwe wyn kom hulle bymekaar; hulle draai weg van My af.
Vergelyk
Verken Hoshea 7:14
2
Hoshea 7:13
Wee hulle omdat hulle van My af weggedwaal het! Verwoesting behoort aan hulle omdat hulle teen My rebelleer het! Ek wou hulle loskoop, maar hulle praat leuens teen My.
Verken Hoshea 7:13