YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 6:6

HOSEA 6:6 Bybel vir almal (ABA)

Ek wou julle straf, want offers en brand-offers is nie vir My belangrik nie. Ek wil hê julle moet lief wees vir My en julle moet naby My wees.

Deel
Lees HOSEA 6

HOSEA 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want Ek het 'n behae in liefde en nie in offerande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers.

Deel
Lees HOSEA 6

HOSEA 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

want Ek verwag liefde eerder as offers, toewyding aan My eerder as brandoffers.

Deel
Lees HOSEA 6

HOSEA 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want Ek verwag troue liefde, nie offers nie; kennis van God, eerder as •brandoffers.”

Deel
Lees HOSEA 6

HOSEA 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want Ek het barmhartigheid begeer en nie offerande nie; en die kennis van God meer as brandoffers.

Deel
Lees HOSEA 6

HOSEA 6:6 Die Boodskap (DB)

Ek wil baie eerder hê dat julle by My bly as dat julle van ver af offers vir My slag. Ek wil eerder hê dat julle getrou moet wees aan My as dat julle op altare offers vir My verbrand.

Deel
Lees HOSEA 6

HOSEA 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek soek troue liefde en nie offers nie; toewyding aan God en nie brandoffers nie.

Deel
Lees HOSEA 6

HOSEA 6:6

HOSEA 6:6 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's