1
Hebreërs 9:28
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
só is Die Gesalfde Een ook een maal geoffer en Sy liggaam geoffer vir die sondes van baie, maar die tweede maal verskyn Hy, nie ter wille van sonde nie, maar vir die lewe van hulle wat Hom verwag
Vergelyk
Verken Hebreërs 9:28
2
Hebreërs 9:14
hoeveel te meer sal die bloed van Die Gesalfde Een, wat Homself, sonder vlek, deur die ewige Gees aan God geoffer het, ons gewete reinig van dooie werke, om die lewende God te dien.
Verken Hebreërs 9:14
3
Hebreërs 9:27
Net soos dit bepaal is vir die mens om een maal te sterf en na die dood is die oordeel
Verken Hebreërs 9:27
4
Hebreërs 9:22
omdat alles met bloed gereinig word volgens die geskrewe wet en sonder die stort van bloed is daar geen vergifnis nie.
Verken Hebreërs 9:22
5
Hebreërs 9:15
As gevolg hiervan is Hy Tussenganger van ’n nuwe verbond, want in Sy dood was Hy Verlossing vir díe wat teen die eerste verbond oortree het sodat ons die belofte mag ontvang, díe wat geroep is tot ’n ewige erfenis
Verken Hebreërs 9:15