1
Hebreërs 10:25
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ons moenie ons byeenkomste, soos die gewoonte vir elke persoon is, staak nie, maar kyk uit vir mekaar, al hoe meer namate julle daardie dag sien nader kom
Vergelyk
Verken Hebreërs 10:25
2
Hebreërs 10:24
Neem mekaar in ag deur mekaar aan te moedig deur liefde en goeie werke.
Verken Hebreërs 10:24
3
Hebreërs 10:23
Laat ons vashou aan die belydenis van ons versekerde verwagting en nie wankel nie, want Hy wat dit beloof het, is vertrouenswaardig.
Verken Hebreërs 10:23
4
Hebreërs 10:36
want julle het geduld nodig om die wil van God te doen en die belofte te ontvang
Verken Hebreërs 10:36
5
Hebreërs 10:22
Laat ons nader gaan met ’n opregte verstand, wil en emosie in sekerheid van vertroue terwyl ons verstand, wil en emosie besprinkel is en gereinig is van ’n bose gewete en ons liggaam gewas is met skoon water.
Verken Hebreërs 10:22
6
Hebreërs 10:35
Moet daarom nie julle vrymoedigheid weggooi nie, want daar kom ’n groot beloning daarvoor
Verken Hebreërs 10:35
7
Hebreërs 10:26-27
want as iemand opsetlik sondig nadat hy die kennis van die waarheid ontvang het, is daar nie ’n offer wat agterna geoffer kan word vir sondes nie, maar die verskriklike oordeel van die verterende vuur, wat die teëstanders sal verteer.
Verken Hebreërs 10:26-27