1
Hebreërs 8:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ek sal hulle reinig van hulle oortredings van die wet en hulle sondes nie meer onthou nie.”
Vergelyk
Verken Hebreërs 8:12
2
Hebreërs 8:10
“Hierdie is die verbond wat Ek ná dié dae sal gee vir die huis van Yisra’el,” sê יהוה: “Ek sal My wette in hulle begrip gee en dit op hulle verstand, wil en emosie skryf en Ek sal vir hulle ’n God wees en hulle sal vir My ’n volk wees
Verken Hebreërs 8:10
3
Hebreërs 8:11
en hulle sal nie meer elkeen sy medemens en elkeen sy broer leer en sê: ‘Ken יהוה’ nie, want hulle almal sal My ken, vanaf hulle kleinste tot hulle oudste.
Verken Hebreërs 8:11
4
Hebreërs 8:8
want Hy vind fout met hulle en het gesê: “Let op, daar kom dae, sê יהוה, dat Ek oor die huis van Yisra’el en oor die huis van Y’hudah ’n nuwe verbond tot sy doel sal bring
Verken Hebreërs 8:8
5
Hebreërs 8:1
Die hoofpunt van dít alles: ons hét so ’n nie-Levitiese hoofpriester wat sit op die regterkant van die troon van HaG’dulah (die Grootheid) in die hemel.
Verken Hebreërs 8:1