1
Genesis (Afr Name) 2:24
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
daarom, soos die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou vashou, sal hulle een vlees wees. Mat 19:5 Mar 10:8 Efe 5:31
Vergelyk
Verken Genesis (Afr Name) 2:24
2
Genesis (Afr Name) 2:18
יהוה-God het ook gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n helper maak wat by hom pas.”
Verken Genesis (Afr Name) 2:18
3
Genesis (Afr Name) 2:7
יהוה-God het die mens gevorm uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas sodat die mens ’n lewende gees, liggaam, wil en verstand geword het. 1 Kor 15:45
Verken Genesis (Afr Name) 2:7
4
Genesis (Afr Name) 2:23
Die mens het gesê: “Eindelik is dit nou been van my been en vlees van my vlees. Sy sal vrou (ishah) genoem word, want sy is vanuit die man (ish) geneem;”
Verken Genesis (Afr Name) 2:23
5
Genesis (Afr Name) 2:3
en God het die sewende dag geseën en dit afgesonder omdat Hy daarop gerus het van al Sy werk; dit wat God geskep het op ’n God-eie manier.
Verken Genesis (Afr Name) 2:3
6
Genesis (Afr Name) 2:25
Hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle was nie skaam daaroor nie.
Verken Genesis (Afr Name) 2:25
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's