YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Titos 3

1

Titos 3:4-7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar toe die sagtheid en die liefdevolle goedheid van God, ons Lewegewer, openbaar is, het Hy ons Lewe gegee; nie op grond van die dade van onpartydige opregtheid, wat ons gedoen het nie, maar deur Sy eie liefde, deur die wassing van die geboorte wat van bo af is en deur die vernuwing van die Gees wat Afgesonderd is; die Een wat Hy oorvloediglik oor ons uitgestort het, deur Yeshua, Die Gesalfde Een, ons Lewegewer sodat ons deur Sy onverdiende guns onskuldig verklaar kan word en erfgename kan word deur die versekerde verwagting van die ewige lewe.

Vergelyk

Verken Titos 3:4-7

2

Titos 3:1-2

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Herinner hulle om heersers en outoriteite te gehoorsaam, hulle te onderwerp en voorbereid te wees vir elke goeie werk; om niemand te beledig nie, nie te wedywer nie, maar nederig te wees in alles en hulle sagtheid aan alle mense te wys

Vergelyk

Verken Titos 3:1-2

3

Titos 3:9

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar bly weg van dwase debatte, stories van geslagsregisters, twis en argumente van die leraars van die wet, want dit is onvrugbaar en waardeloos.

Vergelyk

Verken Titos 3:9

4

Titos 3:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Onttrek jou van ’n verkondiger van vals leringe ná die eerste en tweede waarskuwing

Vergelyk

Verken Titos 3:10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest