1
Filémon 1:6
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
op só manier dat die deel van jou vertroue vrug mag dra in dade en in kennis van alles wat goed is in jou, in eenheid met Yeshua, Die Gesalfde Een.
Vergelyk
Verken Filémon 1:6
2
Filémon 1:7
Ons vreugde en versterking is groot, want deur jou liefde is die verstand, wil en emosies van die afgesonderdes verkwik.
Verken Filémon 1:7
3
Filémon 1:4
Ek dank my God elke keer wanneer ek jou in my gebede onthou
Verken Filémon 1:4