YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Titos 2

1

Titos 2:11-12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want die lewegewende onverdiende guns van God, is aan alle mense openbaar en dit lei ons om boosheid en wêreldse begeertes te verwerp en in reinheid, onpartydige opregtheid en in die aanbidding van God in hierdie wêreld te leef

Vergelyk

Verken Titos 2:11-12

2

Titos 2:13-14

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

terwyl ons uitkyk vir die geseënde, versekerde verwagting en die openbaring van die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van die grote God en van ons Lewegewer, Yeshua, Die Gesalfde Een, wat Homself in ons plek gegee het om ons los te koop uit alle oortredings van die wet en vir Homself ’n nuwe volk te reinig, wat ywerig is in goeie dade.

Vergelyk

Verken Titos 2:13-14

3

Titos 2:7-8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Wys jouself in alles as ’n bloudruk vir goeie dade en in leringe. Laat jou spraak opbouend wees, wat ernstig is, nie korrup nie en laat geen mens dit minag nie sodat ons teëstanders beskaam kan word omdat hulle niks ongunstig kan hê om teen ons te sê nie.

Vergelyk

Verken Titos 2:7-8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest