want ’n oudste moet, as iemand oor die huis van God aangestel, onberispelik wees, ook nie beheer word deur sy eie denke nie, ook nie ’n slegte humeur hê nie, ook nie ’n oortreder aangaande wyn wees nie, ook nie ’n vinnige hand hê om te slaan nie, ook nie onrein rykdom liefhê nie.
Daarteenoor moet hy lief wees vir vreemdelinge, lief wees vir die goeie, hy moet beskeie wees, regverdig, afgesonderd, homself weghou van begeertes