YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Romeine 7

1

Romeine 7:25

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek dank God: dit is deur ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een! Ek is daarom nou met my gewete ’n slaaf van God se wet, maar in my vlees ’n slaaf van die wet van die sonde.

Vergelyk

Verken Romeine 7:25

2

Romeine 7:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want ek weet dat in my, dit is in my vlees, die goeie nie bly nie, want dit is maklik vir my om bly te wees oor die goeie, maar ek kan dit nie doen nie

Vergelyk

Verken Romeine 7:18

3

Romeine 7:19

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want die goeie wat ek gekies het om te doen, het ek nie gedoen nie, maar die bose wat ek nie wou doen nie, dit het ek gedoen.

Vergelyk

Verken Romeine 7:19

4

Romeine 7:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As ek enige iets doen wat ek nie wou nie, dan was dit nie ek wat dit gedoen het nie, maar die sonde wat in my bly.

Vergelyk

Verken Romeine 7:20

5

Romeine 7:21-22

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek vind dus ’n wet, wat met my gewete saamstem, wat kies om die goeie te doen omdat die bose naby my is, want ek verheug my in die wet van God vanuit die innerlike mens

Vergelyk

Verken Romeine 7:21-22

6

Romeine 7:16

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As ek enige iets doen wat ek nie wil nie, dan getuig ek dat die geskrewe wet goed is

Vergelyk

Verken Romeine 7:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest