YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 7:20

ROMEINE 7:20 Bybel vir almal (ABA)

En wanneer ek die slegte dinge doen wat ek nie wil doen nie, dan is dit nie ek wat die slegte dinge doen nie, dit is die sonde wat dit doen, die sonde wat in my is.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as ek nou doen wat ek nie wil doen nie, dan is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar as ek doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar eerder die sonde wat in my woon.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En as ek doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:20 Die Boodskap (DB)

Iets groots is in my lewe verkeerd. Dis nie meer ek wat in beheer van my eie lewe staan nie. Sonde is my baas.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ek dan doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar eerder die sonde wat in my woon.

Deel
Lees ROMEINE 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's